Maart 12, 2011 by helenevt
Suutjies suutjies bietjies bietjies trap jy soetjies kleine treetjies voor ek my kom kry is jy (kortpad) binne my
Posted in Uncategorized | 2 Kommentaar
Ek neem aan jou gedroggie is nie die kleine moggie, maar van der merwe se malariaverwekker!
Miskien is dit so alhoewel ek ook glo dat dwergies met grafies kan dolwe in ‘n mens se binnespasies.
Comments RSS
Fill in your details below or click an icon to log in:
You are commenting using your WordPress.com account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Twitter account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Facebook account. ( Log Out / Change )
Connecting to %s
Notify me of follow-up comments via email.
Get every new post delivered to your Inbox.
Ek neem aan jou gedroggie
is nie die kleine moggie,
maar van der merwe
se malariaverwekker!
Miskien is dit so
alhoewel ek ook glo
dat dwergies met grafies
kan dolwe in ‘n mens se binnespasies.